
Hoe was jou naweek? met Stix
By Stix Gevaaalik
Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain

Hoe was jou naweek? met StixFeb 09, 2021

Hoe was jou naweek? 08-02-2021
Dirk van der Westhuizen het 'n nuwe video uit en Stix lees die nuwe tong in die kies review wat hy geskryf het van die video.
Sponsors:
Die week se musiek:
The Dandy Warholes - Not if you were the last junkie on earth
Instagram:

Hoe was jou naweek? met Stix 01-02-2021
In die week se episode vertel Stix van 'n deftige jong knaap met 'n ou koraal-groen Toyota Camry wat hy raakgeloop het my 'n vulstasie in Pretoria-oos.
Sponsors:
Die week se musiek:
Instagram:

Hoe was jou naweek? met Stix 24-01-2021
In die week se episode vra Stix wat is kuns, of wat is 'n kunstenaar? Hy praat ook oor hoe hy homself nie sien as 'n kunstenaar nie, en niks van die goed wat hy doen sien as kuns nie.
Sponsors:
Oorspronklike artikel: https://gevaaalik.com/whatsapp-se-data-gate-is-die-exit-waarvoor-ek-gewag-het
Instagram:

Hoe was jou naweek? met Stix 16-01-2021
In die week se episode Whatspp se data-gate, ek luister nog Limp Bizkit en wil weer begin skateboard, en ek is amper 36-jaar-oud.
Sponsors
Komedie Shop
Trophy Seeds
Oorspronklike artikel: https://gevaaalik.com/whatsapp-se-data-gate-is-die-exit-waarvoor-ek-gewag-het
Musiek: The Truth - Limp Bizkit

Hoe was jou naweek? met Stix 27-08-2020
In die week se episode praat Stix oor die WhatsApp voice note wat hordes dom mense is rye laat staan het voor drankwinkels Dinsdagmiddag. Hy raak ook aan Facebook en die dommies op Facebook wat fake news net deel asof hulle nie kan lees nie.
Sponsors:
Die week se epsiode het nie sponsors nie want ek sal verkies as jy kan uithelp met een van die magnete koop. Indien jy wil een of meer van die magnete koop met my kuns op. As jy die magnete wil sien of meer info soek: https://gevaaalik.com/back-a-buddy-hoe-was-jou-kyle-cast

Hoe was jou naweek? met Stix 20-08-2020
Stix praat oor edibles, mislukkings met podcast recordings en ook Facebook avatars en die skape wat die goed deel.
Sponsors
Koop GVLK hempies: komedieshop.com
Koop Cape Ape Seeds: gevaaalik.com/capeape
Koop Trophy Seeds: gevaaalik.com/trophyseeds

Hoe was jou naweek? met Stix 12-08-2020
In die week se bonus episode praat Stix met sy kreatiewe vriend Kyle. Hulle praat oor kreatiwiteit, wat dit is, waar dit vandaan kom, hoe dit werk en hoe dit ervaar word. Wat is kuns even?
Sponsors
Koop GVLK hempies: komedieshop.com
Koop Cape Ape Seeds: gevaaalik.com/capeape
Koop Trophy Seeds: gevaaalik.com/trophyseeds

Hoe was jou naweek? met Stix 04-08-2020
Die week praat ek oor jou eie alkohol maak by die huis, want soos Jules altyd gesê het: "Good people disobey bad laws."
Ek praat ook oor my secret art project waaroor ek nie eintlik praat nie. Daar is baie oor Zwakala gemmerbier en die gemmerbier wat ek nou self maak by die huis, die nuwe mic wat veroorsaak dat ek alweer echo in "studio" kan hoor.
Sponsors
Komedieshop.com: Kry GVLK hoodies en hemde hier.
Koop my tekeninge op hemde en as prints: stixart.shop
Koop boom-sade en kry gratis aflewering: gevaaalik.com/capeape

Hoe was jou naweek? met Stix 23-07-2020

Hoe was jou naweek? met Stix 14-07-2020

Hoe was jou naweek? met Stix 01/07/2020

Hoe was jou naweek? met Stix 25/06/2020

Hoe was jou naweek? met Stix 17/06/202

Hoe was jou naweek? 08/06/2020

Hoe was jou naweek? 2020-02-04
Die week praat ek oor Valenteinsdag, trolle en thin-privilege en die "Hoe was jou naweek?" podcast met my Stix, drop alweer op 'n Vrydag!
Sponsors:
Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerch
Koop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApe

Hoe was jou naweek? 2020-01-27
Die eerste episode van die nuwe jaar. Die jaar podcast ons op Vrydae, wat dink julle? Gee my bietjie meer tyd om my eende in 'n ry te kry. Die week praat ek oor creativity en dinge doen.
Sponsors:
Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerch
Koop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApe

Hoe was jou naweek? 2019-12-13
Sponsors:
Koop 'n GVLK Hempie: bit.ly/KGVLKMerch
Koop vir jouself boom-sade: bit.ly/CapeApe

Hoe was jou naweek? 2019-11-02

Hoe was jou naweek? 2019-11-25
Jy het gedink tafel tennis is net 'n game, ne? Wel, in die week se "Hoe was jou naweek?" Afrikaanse podcast verduidelik Stix aan jou dat tafel tennis eintlik baie ernstig is, en hy deel ook die staaltjie van gaan om sy tafel tennis bat/paddle/rakket te koop. Daar word ook vinnig geraak op hoe ouers kinders opfok deur vir hulle alles te gee wat hulle wil hê.

Hoe was jou naweek? 2019-11-19

Hoe was jou naweek? 2019-11-11
bit.ly/KGVLKMerch

Hoe was jou naweek? 2019-11-04
In die week se epsiode van jou gunsteling Afrikaanse podcast chat Stix oor die rugby wêreldbeker se einde, 'n halloween party en die hele Suid-Afrika wat nou champions is.

Hoe was jou naweek? 2019-10-29

Hoe was jou naweek? 2019-10-21

Hoe was jou naweek? 2019-10-14

Hoe was jou naweek? 2019-10-08

Hoe was jou naweek? 2019-09-30

Hoe was jou naweek? 2019-09-23

Hoe was jou naweek? Podcast 2019-09-16

Hoe was jou naweek? podcast 2019-04-03

Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-11
Stix praat oor rotisserie chicken, en die stand-up comedy grind.

Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-05
Stix praat oor slegte regsadvies wat vir mense gegee word oor dagga en Irene Farm se The Barn se slegte diens en belaglike pryse. Hoe voel jy oor die nuwer, korter Afrikaanse podcast? Laat weet deur 'n email te stuur aan ruan@gevaaalik.com

Hoe was jou naweek podcast 26-02-19
Stix praat oor troll wees op die Cannabis Club SA Facebook groep, virtue signalling en bietjie braai

Hoe was jou naweek? Podcast 28-01-2019
Stix praat oor kar-probleme, stand-up comedy specials en geld spaar om geld uit te ry in sy kar

Hoe was jou naweek podcast 14-01-2019
Stix praat oor sosiale angs, die woede en vertraagdheid van social media en mikpunte vir 2019.

Hoe was jou naweek Podcast 07-01-2019
Stix praat oor kersfees, die begin van 2019 en die hele Suid-Afrika wat op die dagga-industrie moet spring. Jy weet mos almal soek deesdae cannabis oil.

Hoe was jou naweek Podcast 20-11-2018
