Skip to main content
Spotify for Podcasters
New Beginnings

New Beginnings

By Roxzaan Botha

Roxzaan and CJ Botha's audio messages straight to your heart. Roxzaan is best known as a Life coach, Counselor, Minister, Prof Spiritual Advisor, Writer and Movement Instructor of Melody of His Heart Ministry and "New Beginings" (together with her husband Dr. CJ Botha in South Africa).

They focus on teaching YHVH's servants on having an intimate relationship with their Covenant Father Elohiym (God) and Mother Spirit Eloah (Ruach Ha Kodesh).
Listen how you too can restore the unity of Their image in your life.
Message
Currently playing episode

Balancing Your Masculine and Feminine Side - Stilltation (Roxzaan)

New BeginningsApr 16, 2020

00:00
18:22
Moeder

Moeder

Die Moeder leering van 2018
Mar 05, 202101:30:13
Woede se Twee Maats: Irretasie en Frustrasie - Roxzaan Botha

Woede se Twee Maats: Irretasie en Frustrasie - Roxzaan Botha

Net wanneer jy dink jou Woede is tydelik onder beheer, besluit sy twee maats genaamd Frustrasie en Irretasie om ook gesig te kom wys. Dit is tyd vir ons om ondersoek te begin instel oor waarom hierdie 3 ongenooide gaste herhaaldelik hul draai by ons kom maak.
Feb 12, 202140:19
Our Yoke is Easy and Light - Roxzaan

Our Yoke is Easy and Light - Roxzaan

Life is hard. There is always a yoke. But choose the correct yoke - Yahushua's yoke, not the worlds yoke. For His yoke is easy and His burden is light. Marriage is hard. Divorce is hard. Choose your hard. Obesity is hard. Being fit is hard. Choose your hard. Being in debt is hard. Being financially disciplined is hard. Choose your hard. Communication is hard. No communication is hard. Choose your hard. Life will never be easy. It will always be hard. But we can choose our hard. Pick wisely.
Nov 26, 202039:21
Ontwaak in Gebed - Roxzaan

Ontwaak in Gebed - Roxzaan

Gebed is jou wapen in die geveg tee die boosheid. Die Godheid se Huis (Beth) sal 'n Huis van Gebed genoem word. Staan jy moontlik steeds buite Hul huis?
Oct 29, 202023:55
The Fight against War and Peace (Prophetic Word 2020) - Roxzaan

The Fight against War and Peace (Prophetic Word 2020) - Roxzaan

Prophetic Word for 2020
Oct 16, 202025:26
Peace and Love - Roxzaan

Peace and Love - Roxzaan

In die tyd van vrees en selfsug moet ons staat maak op die skuiling van liefde en vrede. Ons is nie onbekend met die planne van die vyand nie en beter nog is ons bekend met die planne van ons Hemelse Vader en Moeder. Shalom vir almal.
Oct 02, 202034:42
Jou Hare Jou Kroon

Jou Hare Jou Kroon

Wat is die voorbeeld wat ons volg aangaande die voorkoms van ons hare.  Het jy al vrede gemaak met jou hare? Herken jy nog jou kroon? Kom stap gerus saam met my deur hierdie diep simboliek.
Sep 04, 202055:14
Life Purpose (Roxzaan)

Life Purpose (Roxzaan)

Why wait and wait for answers. Set your intention and live a life of Purpose, a life worth living in the here and now.
Sep 04, 202044:37
Evil Spiritual Marriages

Evil Spiritual Marriages

Hoeveel mense is in jou huwelik. En my vraag aan jou: Is dit mense? Roxzaan Botha
Aug 06, 202045:38
The War of Love Over Fear - Roxzaan

The War of Love Over Fear - Roxzaan

For you there will be peace, victory and no fear - while the enemy experience panic, fear and defeat.  It is time for us to rise up and shine!
Jul 09, 202038:44
Skranderheid (Roxzaan)

Skranderheid (Roxzaan)

Daar is 'n groot verskil tussen Vrees en Skranderheid. Daar is ook' n groot verskil tussen Lady Folly (counterfeit spirit) en Daim Wisdom (Ruach Ha Kodesh). Net so is daar verskillende motiewe wat werk in elkeen van ons harte en lewens. Ondersoek aanhoudend die krag wat in en deur jou werk en moet nooit ophou skrander wees nie. As die vyand vir Adam en Chawwah en selfs vir Yahushua aangeval en versoek het wat laat jou dink jy is reeds klaar getoets? Mag Hul liefde vir jou die onderskeiding en herstel bring.
May 26, 202035:39
Geloof is Groter as Tegnologie (CJ)

Geloof is Groter as Tegnologie (CJ)

Twyfel is die koninkryk van die bose, geloof is die koninkryk van die ewige lewe.
May 14, 202044:47
Sodom en Gomorrah (Roxzaan)

Sodom en Gomorrah (Roxzaan)

Sodom and Gomorrah are to be destroyed for their grave sin (Gen 18:20) Vader en moeder sal die aarde besoek, kom ons bid vir die wat verlos moet word uit die voorhangsel van blindheid. We need to rise from these ashes and receive beauty from the ashes.
Apr 30, 202032:39
 Balancing Your Masculine and Feminine Side - Stilltation (Roxzaan)

Balancing Your Masculine and Feminine Side - Stilltation (Roxzaan)

Whether you are male or female we all need to become balanced in the image of YHVH. Please make use of earphones in order to fully experience the stillness without interruptions.
Apr 16, 202018:22
Herstel die Messiah (CJ)

Herstel die Messiah (CJ)

Herstel die Messiah's in jou lewe sodat jy herstel kan vind. Weens al die leuens wat vir ons voorgehou word moet ons aksie neem om die waarheid deel te maak van ons persoonlike lewe.
Apr 16, 202031:24
Be Here Now (Roxzaan)

Be Here Now (Roxzaan)

Ons almal word gekonfronteer met die vraag: "Lewe jy?" en "Wat beteken dit regtig om te lewe?". Die antwoord is dit - life is 'Being here now'. So be here Now and live. Roxzaan Botha
Mar 12, 202044:22
Verblinde Oë en Harte (CJ)

Verblinde Oë en Harte (CJ)

Die mens word vasgevang met tradisie en teologie. Die Godheid waarsku ons van verblinde oë en verharde harte. Ons moet in stilte onsself ontdek en die kamer of skat so vind.
Feb 27, 202037:10
Die Harmonie van Teenoorgesteldes (Roxzaan)

Die Harmonie van Teenoorgesteldes (Roxzaan)

Maak vrede met alle kante van jouself. Om te kan groei, moet jy pyn ervaar om 'n toestand van geluk te kan bereik. Om geluk te verstaan moet jy verdriet verstaan.
Feb 13, 202052:49
Die Bus Stop (Roxzaan)

Die Bus Stop (Roxzaan)

'Shabbat boodskap'  Die Bus stop  Weet jy waarna toe jy oppad is? Weet jy waarvoor jy wag? Weet jy waar jou huis is? Weet jy waar jou hart is?
Jan 30, 202010:52
Hallowed be Thy Name (Roxzaan)

Hallowed be Thy Name (Roxzaan)

Our Mother Which Art Upon Earth  This prayer was lost to us for far too long.  It was offered by Yahushua at the Sermon on the Mount at the same time he taught the  “Our Father” to the people gathered. Discovered in the Secret Archives of the Vatican and translated by Edmond Bordeaux Szekely in about 1928, this prayer is now available to us.  Part of the Essene Gospel, this incredible prayer shows us that indeed the sacred feminine nature of the Divine was known to Yahushua, as it is to many of us today.
Jan 27, 202041:38